Modulekode | EXE 151 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Inleiding tot fisieke fiksheid, multidimensionele aard van fisieke fiksheid, sportspesifieke vs gesondheidsverwante fiksheidskomponente, fisiologiese invloed van oefening en toepassing van inoefeningsbeginsels. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App